In Her Own Words
About Her
Eks n Kind vd Here, eks opreg en lojaal. Eks nog jou ou skool tipe met morele waardes wat jy nie meer vandag kry nie en as boring verklaar word, plat op die aarde. Niks is fake aan my nie! Ek doen nie kuiertjies by plekke nie, mors nie my tyd met fun seks geselsies nie. Eks reguit en soms te eerlik. Eks hier om te kyk of ek vriende kan maak en dalk later meer. Eks nie aantreklik nie maar eks op my plek. My kinders is al uit die huis uit en ek wil graag settle. Eks ook nie haastig of desperaat nie. Die regte een sal my vind. [removed] Mag die Here elkeen Seen met die regte persoon wat vir julle bedoel is. Shalom
About Her Ideal Match
Moet ook die Here dien. Saam my n pad kan stap, die lewe saam geniet en my aanvaar wie en wat ek is. Lief wees vir kinders en diere. Morele waardes he is v my n plus punt. Respek he vir n vrou, liefde en emosies kan wys. Team player wees. Eerlik opreg en lojaal wees. Verkieslik nie n roker of drinker nie. Sal great wees as jy n familie man is. Sageaard en nie dominerend nie. Blank en Afrikaans.
What Her Friends Say
NatuurliefieZelda hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
40 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
165cm (5' 5.0") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
42 - 49 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Ruled by: |
The heart |
Personality Traits: |
Cautious |


