Mel_13Mel_13
Mel_13

46 – Hermanus, Western Cape, South Africa

Mel_13Mel_13
2
17

Mel_13

46 – Hermanus, Western Cape, South Africa

Kom ons skryf ons eie roman

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: Today

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Ek is 'n positiewe ma van twee tiener dogters wat my eie besigheid bestuur. Ek het geskei want wou meer uit 'n verhouding hê. Ek is opsoek na my sielsgenoot met wie ek die lewe kan geniet en wat daardie spesiale persoon is wat ek nie kan wag om te sien of mee te praat nie.

Ek probeer my bes om na myself te kyk en gesond te leef. Ek doen egter nie my naels nie want dit is te veel maintenance, ek dra nie baie grimering nie want ek verkies 'n natuurlike "look". Ek sien myself nie as "high maintenance" nie MAAR ek het my vereistes en verwagtinge.

Ek is nie groot op whatsapps en chat die heeldag nie, want ek is te besig tussen huis, werk en kinders rondry. Ek verkies om te ontmoet vir 'n koffie of ete of glasie wyn en dan lekker te gesels. My kids is al redelik selfstandig, maar hulle is nog tans van my afhanklik veral wat vervoer aanbetref. Maar, dit beteken nie ek kan nie plan maak en vir 'n paar dae alleen sonder hulle weggaan nie :-)

Ek dra meeste plakkies / tekkies of bootse. Ek het mooi rokkies wat ek dra in die somer en in die winter dra ek meestal denims en truie of baadjies - ek haat dit om koud te kry.

Ek hou van hamburger, chips en pizza (eet met my hande) - maar ek sal dit nie elke dag eet nie aangesien ek nou nie oorgewig wil word nie MAAR ek is lank verby die stadiums van dieet en probeer gewig verloor. Die lewe is te kort en nadat ek iemand na aan my verloor het aan kanker, en gesien het hoe sy wegkwyn, al het sy ook haar lewe lank probeer dieet en gesond leef, het ek besef daai paar ekstra kg maak jou eerder gesond. My twee honde forseer my om elke dag 'n redelike ent te stap indien die weer dit toelaat. Ek hou ook van taebo, sommer by my eie huis - maar dis baie moeilik in die winter.

To be continued in onderste blokkie (te veel woorde)

About Her Ideal Match

Goeie mens wat my en my kids sal aanvaar vir wie ons is, my sal ondersteun en opbou, dink ek is die mooiste vrou op aarde en nie kan wag om my te sien nie. Lief vir diere, lief vir kosmaak, lief vir reis, kuier en rooiwyn. Iemand wat ook opsoek is na sy sielsgenoot en my wil laat spesiaal voel.

All in all is ek redelik gemaklik met wie en wat ek is. Ek hou nie van drama nie. Ek is nie kleinlik nie. Ek hou nie van lelik baklei nie, maar ek wil ook nie vir alles toegee nie. Ek hou van my spasie, net soveel as wat ek van aandag hou. Ek kan nie met iemand wees wat jaloers en besitlik is nie. Ek wil jou vertrou net soos wat jy my moet vertrou.

Ek geniet dit om te stap, rond te hang, stalletjies en musiekfeeste, lekker ete of kuier saam met vriende, ek geniet squash, padel en tafeltennis, maar ek is nie noodwendig fantasties daarmee nie. Ek geniet hike, maar nie 10km per dag vir 7 dae aanmekaar nie. Ek draf nie. Ek het jare laas fiets gery. Ek kon goed dans op 'n stadium maar kry nie meer geleentheid om dit te doen nie. Ek is passievol oor my besigheid, ek kan klavier speel en hou van verf of naaldwerk as ek tyd het en in die regte bui is. Verder is dit vir my lekker om net tyd te spandeer met daai spesiale mens in my lewe. Ek is nie crazy oor kosmaak nie (maar ek kan braaibroodjies maak), en ek betaal eerder 'n bediende om die huis skoon te maak.

Ek kan nie rugby kyk elke Saterdag heeldag nie. Ek kan ook nie permanent aktief wees nie - ek geniet my series of flieks in die aand voor ek gaan slaap.

Ek hou van hande vashou, soentjies en cuddle - maar nie met enigiemand nie. Ek het een maal in my lewe iemand ontmoet wat gevoel het soos my sielsgenoot. Dit het nie uitgewerk nie weens afstand en het my hart gebreek, maar dit het ook gemaak dat ek nie met enigiemand weer sal settle nie. Ek soek daai spesiale konneksie, daai persoon vir wie ek voel ek sal timboektoe trek solank ek saam met hom kan wees. Intussen maak ek vriende en gesels met mense, maar ek hou nie daarvan om "gepressure" te word nie.

What Her Friends Say

Mel_13 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Hermanus, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
46
Star Sign:
Gemini
Height:
161cm (5' 3.4")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Orthodox
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Comfortable

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
40 - 55
Star Sign:
Aries; Libra; Sagittarius; Aquarius
Height:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
Asian; Latino/Hispanic; Middle Eastern; White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium; Curly; Wild; It has its moods
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Disabilities:
I have a chronic illness
Body Art:
Pierced ears
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Party Behaviour:
An impartial observer
Personality Traits:
Easy going; Intelligent; Optimistic; Outspoken; Quiet; Realistic; Silly; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Contentment; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humour; Moderation; Patience; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Gospel / Religious; Pop / Top 40
Reading:
I enjoy it
Books:
Business; Crime; Fiction; Horror; Non-fiction; Romance; Self-help
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Dramas; Movie Channels; Reality shows
Movie Frequency:
I wait for movies to come out on DVD or online.
Movie Preferences:
Action; Art Films; Comedy; Documentary; Drama; Independent; Mystery; Romance
Interests:
Board games; Card games; Computer & video games; Healthy living; Investing; Knitting; Making Music; Painting; Photography; Pottery; Reading; Sewing; Surfing the Internet
Sport Involvement:
Bored to death
Sports:
Dancesport; Pool; Snooker; Squash; Table Tennis; Walking; Weight training
Food
Cooking:
I have to cook
Food:
Doesn't matter; Italian; South African
Go Out to Eat:
I eat out a few times a week
Dietary Restrictions:
Diabetic
More Lifestyle
Pace of Life:
Stressed
Time at Work:
I work at home
Pastimes of choice:
Socialising with friends
Time Online:
I'm online more than I'm offline
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother
Family Closeness:
We're dysfunctional
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Long hair; Showing affection in public
Turn-offs:
Erotica
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Rarely
Dream Home:
Beach house
Retirement Plans:
Exploring the 7 Wonders of the World
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating:
Hopeful; Curious
Honesty:
Very