In Her Own Words
About Her
Ek geniet dit om soms bietjie alleen tyd te hê. Ek hou myself besig met stokperdjies soos brei, naaldwerk en kuns. Ek kyk ook graag TV reekse. Ek is reguit en eerlik. Ek wil net een man in my lewe he om lief te he.. My woord is my eer. My huis is waar ek op my gelukkigste is. My honde is heeldag In die huis naby my maar slaap nie op die meubels of in my bed nie.
Geld kan nie die belangrikste dinge in die lewe koop soos gesondheid, respek, integriteit of liefde maar ons het almal dit nodig op 'n gereelde basis. Ek is selfonderhoudend en verwag dat jy ook sal wees. Wie weet hoe die lewe sal verander.
Ek weet wie ek is. Ek wil net iemand ontmoet wat dieselfde voel oor homself. Gelukkig is met een vrou. Ek hoop jy sal my lewe beter en ligter maak. Ek wil dieselfde doen vir jou. Daag op en hou altyd jou woord. Dit bou vetroue en konneksie vir my. Ek wil net myself wees en hoop jy sal ook wees.. Foute en al.. Ek sal kompromie aangaan om ons lewe beter te maak want alles in verhoudings is gee en neem.
About Her Ideal Match
Ek wil op jou woord kan reken en weet jy is sal altyd reguit en eerlik met my, al is dit nie wat ek wil hoor op daardie stadium. Aanvaar my vir wie ek is en wat vir my belangrik is. Sê wat jy bedoel en bedoel wat jy sê. Vra vrae as iets onduidelik is. Ons kan dalk verby mekaar praat.
Ek wil emosioneel en fisies veilig by jou voel om oor die dieper dinge sowel as die snaakse kant van die lewe te gesels. Hou my gereeld vas en wees lief vir my. Ek wil verstaan wat vir jou belangrik is. Ook wat vir jou onaanvaarbaar is en nie onderhandelbaar.
Ons het elkeen baie dinge beleef wat ons opinies gevorm het. Ek wil die lewe saam met jou ervaar sodat ons nuwe herinneringe kan skep. Wees eerlik met jou intensies en moenie my probeer beheer nie. Moet asb ook nie op my emosies probeer speel.
As jy elke dag of baie gereeld 'n drankie wil vat, moet my asb nie kontak nie.. dis 'n dealbreaker en is nie onderhandelbaar nie.
What Her Friends Say
MPS_6 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Port Elizabeth (Jeffreys Bay), Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
174cm (5' 8.5") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 60 | ||
Star Sign: |
Scorpio | ||
Height: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short; Straight |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any; Pierced ears |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Easy going; Intelligent; Optimistic; Outspoken; Quiet; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
Shorts & a T-shirt |
Favourite Colour: |
Green |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Crime; Horror; Mystery; Romance |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Dramas; Educational; Movie Channels; Nature / Wildlife; Variety shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Drama; Horror; Mystery; Romance |
Interests: |
Board games; Card games; Computer & video games; Investing; Knitting; Painting; Reading; Sewing; Surfing the Internet; Woodworking |
Sport Involvement: |
Not involved at all |
Sports: |
Athletics; Chess; Cricket; Dancesport; Gymnastics; Horse Riding; Motorsport; Pool; Rugby; Swimming |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Doesn't matter; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
Other |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Doing absolutely nothing |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
My friends are my main family |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Cat(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Assertiveness; Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping; Wealth |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Long hair; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
I'm non-practicing |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Exploring the 7 Wonders of the World |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Curious; Optimistic |
Honesty: |
Extremely |





