In His Own Words
About Him
Ek is n rustige vredeliewende mens met n stout kinkel in my. Ek hou van dames met goeie en eerbare beginsels en goeie gewoontes. Wat .y afsit van dames is as hulle vloek en disrespekvol is. Ek teken graag en speel kitaar en probeer sing. Ontspanning sal vir my n rustige aandjie voor n kaggelvuur met n wonderlikke dame in my geselskap wees of in diw natuur op n uitstappie oppad na n piekniek toe. My uitkyk in die lewe is om iemand te vind wat my sal aanvaar vir wie en wat ek is en ek vir haar en gelyke respek en liefde kan deel met mekaar. Eerlikheid en vertroue is baie belangrik in my lewe.
About His Ideal Match
Iemand met inbors wat weet hoe om die lewe te genied en nie roem en rykdom najaag nie. Iemand wat eerlik en opreg is en doelgerig in die lewe is. Repek en goeie maniere is beslis n aanwins vir n moontlike toekoms saam. Ek sal graag saam met n dame die natuur wil genied en langs die strand stap en die sonsak/son opkoms genied. Wat n verhouding vir my sal vernietig is oneerlikheid en verskuilde agendas. Iemand wat lieg en verneuk teenoor die persoon wat hulle voor omgee of liefhet hoort nie in n verhouding nie.
What His Friends Say
Boerboel919 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
55 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
189cm (6' 2.4") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Ask me later | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Separated | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Ask me later | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Government | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
45 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
153cm (5' 0.2") - 189cm (6' 2.4") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Curvaceous | ||
Looks: |
Above Average; Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me; Yes, living with me | ||
Want Children: |
No; Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Boerboel919 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.
