In Her Own Words
About Her
Ek is ñ liefdevolle, toegewyde, betroubare en saggeaarde mens wat nie hou van konflik en skinder nie. Ek gee 100% in ñ verhouding, maar stel ook gesonde grense. Ek vra net wedersydse respek, inagneming, getrouheid en ñ bietjie bederf soms. Is rustig van geaardheid, maar kan ook lekker gesels en sosiaal verkeer per geleentheid. Ek is ñ drukkie- en handevashoumens en nie skaam om my gevoel vir my maat in die openbaar te wys nie, binne perke, natuurlik. Ek hou van intelligente geselskap en humor, maar nie ligsinnigheid nie. Is self ñ humoristiese (soms terggees) mens, maar het ñ gesonde balans wat diepte, empatie en mededeelsaamheid aanbetref. Ek bederf graag, maar waardeer ñ maat wat darem ook sy deel in die huishouding bybring en met wie ek enigiets kan deel. Hy moet vir my daar wees, soos ek vir hom. Is by uitstek ñ natuur- en buitemens wat kamp, kampvure, staptogte, strandwandelings, rondry en tuinwerk baie geniet. Motorfietsry vind ek bevrydend, saam met ñ verantwoordelike persoon. Visvang kan ek nie, maar sal ondersteun waar nodig! Fanaties lief vir diere en ñ spreekbuis vir mishandelde en verwaarlose diere. My eie troeteldiere is my sielsmaats. Ek het ñ groot liefde vir musiek en ñ breë musieksmaak. Baie lief vir dans per geleentheid. Ek sou graag ñ maat wil hê wat bogenoemde met my sal deel, maar ook ñ mens in sy eie reg is, iemand by wie ek veilig en gekoesterd kan voel en na wie ek kan opkyk...
About Her Ideal Match
My pasmaat moet my beste vriend wees; opreg; liefdevol; lojaal; humor maar ook diepte hê; dinge saam met my kan/wil doen; my kan liefhê en aanvaar vir wie ek is; my as vrou kan respekteer
Enige fisiese/verbale mishandeling of ontrouheid sal NIE geduld word nie
What Her Friends Say
Skye385 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Mbombela (Nelspruit) (Belfast), Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
62 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
160cm (5' 3.0") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Solvent |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Mpumalanga; Limpopo; North-West, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
60 - 71 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 204cm (6' 8.3") | ||
Body Type: |
Average; Stocky | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Easy going; Intelligent; Mild; Quiet; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Charity; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush) |
Favourite Colour: |
Other |
Date Activities: |
A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Folk; Gospel / Religious; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Crime; Mystery; Non-fiction; Religious |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Dramas; Educational; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sport |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Action; Documentary; Drama; Mystery; War |
Interests: |
Business news; Gardening; Healthy living; Reading |
Sports: |
Camping; Dancesport; Hiking; Horse Riding; Walking |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work at home |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother |
Family Closeness: |
We're average |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Cat(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Erotica; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Thrill seeking |
Dream Home: |
Eco home in the bush |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Hopeful |
Honesty: |
Extremely |




